Jim Reeves
Sarie Marais
nível iniciante
COUPLET G C My Sarie Marais is so ver van my af D G Ek hoop om haar weer te sien G C Sy het in die wyk van die Mooirivier gewoon D G Nog voor die oorlog het begin REFREIN C G O bring my terug na die ou Transvaal D Daar waar my Sarie woon G C Daar onder by die mielies by die groendoringboom D G Daar woon my Sarie Marais COUPLET G C Ek was so bang dat die Kakies my sou vang D G En ver oor die see wegstuur G C Toe vlug ek na die kant van die Upington se sand D G Daar onder langs die Grootrivier REFREIN C G O bring my terug na die ou Transvaal D Daar waar my Sarie woon G C Daar onder by die mielies by die groendoringboom D G Daar woon my Sarie Marais COUPLET G C Die Kakies is mos net soos 'n krokodillepes D G Hulle sleep jou altyd water toe G C Hul gooi jou op 'n skip vir 'n lange, lange trip D G Die josie weet waarnatoe REFREIN C G O bring my terug na die ou Transvaal D Daar waar my Sarie woon G C Daar onder by die mielies by die groendoringboom D G Daar woon my Sarie Marais COUPLET G C Verlossing het gekom en die huis toe gaan was daar D G Terug na die ou Transvaal G C My lieflingspersoon sal seker ook daar wees D G Om my met 'n kus te beloon REFREIN C G O bring my terug na die ou Transvaal D Daar waar my Sarie woon G C Daar onder by die mielies by die groendoringboom D G Daar woon my Sarie Marais
Enviado por: Líneker Souza
Corrigido por: sem correções
Músicas relacionadas
1 Taylor Swift All Too Well 2 John Denver Take Me Home, Country Roads (ver. 2) 3 Willie Nelson Blue eyes crying in the rain 4 Chris Stapleton Tennessee Whiskey 5 James Taylor Fire and Rain