A F#m Ek het 'n huisie by die see, dis nag A Ek hoor aaneen, aaneen, die golwe slaan D A E A Teenaan die rots waarop my huisie staan D A Bm E Met al die oseaan se woeste krag A F#m Ek hoor die winde huil, 'n kreun, 'n klag A Soos van verlore siele in hul nood D A E A Al dwalend, klagend, wat in graf en dood D A Bm E Geen rus kon vind nie maar nog soek en smag C G F C My vuurtjie brand my kersie gee sy lig F Am Ek hoor dan maar hoe loei die storm daarbuite F Am Ek hoor hoe ruk die winde aan my ruite F C G C F C G Em Hier binne is dit veilig, warm en dig. A D E A Kom nag, kom weer en wind, kom oseaan D A E A Dit is 'n rots waarop my huisie staan.
Enviado por: Tariq Kike
Corrigido por: sem correções
Comentários